速報APP / 家庭 / GOBE Wiskunde Graad 7

GOBE Wiskunde Graad 7

價格:免費

更新日期:2017-06-12

檔案大小:14M

目前版本:1.0

版本需求:Android 4.0 以上版本

官方網站:https://gobeprogramming.wordpress.com/

Email:gobe.edu.programming@gmail.com

聯絡地址:GOBE Programming 4500 Hwy 57 Apartment 837 Ocean Springs Mississippi 39564

GOBE Wiskunde Graad 7(圖1)-速報App

Die program berei leerders voor vir Jaarlikse Nasionale eksamens in Graad 7 Wiskunde vir die Republiek van Suid Afrika.

GOBE Wiskunde Graad 7(圖2)-速報App

Die program bevat voorbeelde van vrae gevra in vorige jare van assessering.

GOBE Wiskunde Graad 7(圖3)-速報App

Die leerder het n keuse om 'n voorbeeld toets te doen of om te konsentreer op sekere kategoriee soos :

GOBE Wiskunde Graad 7(圖4)-速報App

Getalle en Bewerkings, Meetkunde en Finansiele Wiskunde

GOBE Wiskunde Graad 7(圖5)-速報App

Die program randomeer elke vraag en verskaf antwoorde in multikeuse formaat.

GOBE Wiskunde Graad 7(圖6)-速報App

Leidrade kan verskaf word vir woord probleme.

GOBE Wiskunde Graad 7(圖7)-速報App

Die lang optel, lang maal en lang deel vrae, help leerders op 'n stapsgewyse manier om die somme te doen, en sommer maklik baas te raak.

GOBE Wiskunde Graad 7(圖8)-速報App

Breuke optel en Breuke aftrek is bygevoeg, en help leerders op 'n stapsgewyse manier om die tegnieke te bemeester.

GOBE Wiskunde Graad 7(圖9)-速報App

Moeilike Probleme is uitgebrei sodat elke moeilike probleem 'n leidraad kan verskaf, indien gevra.

Daar is 45 verskillende vraagtipes in die huidige weergawe, met meer om te kom.

Hou asseblief U program op datum vir die nuutste vrae.